Met hierdie boeiende dokumentere roman gebaseer op die werklikheid, toon Christiaan Bakkes dat hy 'n baasstorieverteller is. Dit is die aangrypende verhaal van 'n jong man wat met soveel drif en passie leef dat hy by tye roekeloos raak en as't ware die noodlot uittart. 176 bl.

Die Lang Pad Van Stoffel Mathysen, deur Christiaan Bakkes

  • Product Code:
  • Availability: 1
  • R102.45

  • Ex VAT: R89.09