Sophia ervaar al die verwarring wat die puberteitsjare meebring - buierigheid, teneergedruktheid, en die gevoel dat haar ma haar nie verstaan nie. Alles word vererger toe haar ma verlief raak, en Sophia gedwing word om te aanvaar dat haar eie pa dood is.

Drie lemoene en ’n duif, deur Rona Rupert

  • Product Code:
  • Availability: 2
  • R50.00

  • Ex VAT: R43.48