• Theo Die Biblioteekkat, deur Wendy Hartmann en geillustreer deur Joan Rankin

Die ander katte stel net belang in kos, kattekwaad en kattemaai. Maar nie Theo nie. Hy hou van lees. En Theo is die enigste een wat 'n rot ruik toe die aaklige mevrou Zuurpruim al die katte nooi om by haar te kom woon.

Theo Die Biblioteekkat, deur Wendy Hartmann en geillustreer deur Joan Rankin

  • Product Code:
  • Availability: 1
  • R40.00

  • Ex VAT: R34.78