• Charlie En Die Sjokoladefabriek - deur Roald Dahl

Charlie Bucket hoor dat die wonderlike sjokoladefabriek se misterieuse eienaar, Willie Wonka, 'n Goue kaartjie gaan gee wat 'n paar gelukkiges deur die hekke van die fabriek gaan neem. Hy wens met sy hele hart dat hy een is wat 'n kaartjie sal wen – en dan gebeur dit! Dit blyk die fabriek is nie net 'n lekkergoed- en sjokoladehemel nie en Charlie word vasgevang in die soetste avontuur! 170 bl. 8 tot 12 jaar oud.

Charlie En Die Sjokoladefabriek - deur Roald Dahl

  • Product Code:
  • Availability: 1
  • R99.00

  • Ex VAT: R86.09