• Afrikaans Sonder Grense (Eerste Addisionele Taal) Graad 10 Leerdersboek (NKABV)

Nuwe Afrikaans Sonder Grense is 'n volledige taalreeks vir Afrikaans as Eerste addisionele taal. Die taalreeks strek van Graad 1 tot Graad 12 en voldoen aan al die vereistes van die Nasionale Kurrikulum-en Assesseringbeleids-verklaring (NKABV). Die gebruikersvriendelike reeks bied onderwysers en leerders prikkelende, leerdergerigte stof wat deurgaans vaardighede inoefen. 294 pages. Published by Maksew Miller Longman in 2011.

Afrikaans Sonder Grense (Eerste Addisionele Taal) Graad 10 Leerdersboek (NKABV)

  • Product Code:
  • Availability: 1
  • R20.00

  • Ex VAT: R17.54