• Nuwelinge Op Keurboslaan: Boek 3: Keurboslaan (Afrikaans Edition) (Afrikaans) Paperback by Theunis Krogh (Author)

Die veranderinge wat Dr Serfontein op Keurboslaan teweegbring maak dit ’n gesogte seunsskool, maar ook ’n plek waar seuns met probleme hulp kan kry. Wentzel Elzenach is ’n geestelik- en liggaamlik verwaarloosde weeskind en Krynauw, die skool se gewilde onderhoofseun, moet help om hierdie eienaardige nuweling tuis te laat voel. Tessa, die hoof se vyfjarige niggie, kom woon op Keurboslaan en dié slim en onverskrokke meisiekind se teenwoordigheid krap heelwat mense se kaarte deurmekaar. 180 pages. Published by Human and Rousseau in 2011.

Nuwelinge Op Keurboslaan: Boek 3: Keurboslaan (Afrikaans Edition) (Afrikaans) Paperback by Theunis Krogh (Author)

  • Product Code:
  • Availability: 1
  • R40.00

  • Ex VAT: R35.09