• Huppel en sy Maats - WO Kuhne en Alida Bothma (Afrikaans, paperback)

Age 5-9 years. In die middel van die wereld, in die middel van die vlei, het 'n vrolike knapie by sy oupa gebly. Sy naam was Huppel, en sy een groot begeerte was om 'n maatjie te he. Sy oupa beduie toe mooi vir hom wat hy moet maak om 'n maatjie te kry. En toe Huppelkind doen wat sy oupa se, kry hy meer maatjies as wat hy ooit van kom droom! Published by Tafelberg Publishers. 136 pages.

Huppel en sy Maats - WO Kuhne en Alida Bothma (Afrikaans, paperback)

  • Product Code:
  • Availability: 1
  • R30.00

  • Ex VAT: R26.32