• Lekker Verjaar, Jamela - Niki Daly (Afrikaans, paperback)

Een van die dae verjaar Jamela. In die winkel raak sy hopeloos verlief op 'n paar prinsesskoentjies met blink gespetjies en satynstrikkies, maar Mama se nee. By die huis haal sy haar sterk swart skoolskoene uit. Met 'n swaar hart kyk sy na hulle. Published by Tafelberg. 32 pages.

Lekker Verjaar, Jamela - Niki Daly (Afrikaans, paperback)

  • Product Code:
  • Availability: 1
  • R30.00

  • Ex VAT: R26.32